Please note that due to maintenance work, the water supply will be interrupted for approximately 5 hours (09:00 to 14:00). AFFECTED AREA: Heidelberg Town Area (Ward 9). We apologise for the inconvenience.
KENNISGEWING VAN BEPLANDE ONDERBREKING VAN DIE WATER TOEVOER: DELE VAN HEIDELBERG – 13 Julie 2022.
Neem asseblief kennis dat die water toevoer vir ongeveer 5 ure (09:00 tot 14:00) onderbreek sal word weens herstelwerk op die waternetwerk. GEAFFEKTEERDE AREA: Heidelberg Dorp Area (Wyk 9). Verskoning word aangebied vir die ongerief.