Please note that water supply will be interrupted on Wednesday, 16 November 2022 from 08:00 to 16:00 for essential maintenance work on the water network.
AFFECTED AREAS: Gouritsmond town, Bietouville and surrounding farms
Residents are requested to make adequate provision for water. We apologise for the inconvenience.
KENNISGEWING VAN BEPLANDE ONDERBREKING VAN DIE WATER TOEVOER: GOURITSMOND EN OMLIGGENDE DELE – 16 NOVEMBER 2022
Neem asseblief kennis dat die water toevoer op Woensdag, 16 November 2022 vanaf 08:00 tot 16:00 onderbreek sal word vir noodsaaklike herstelwerk op die waternetwerk.
GEAFFEKTEERDE AREAS: Gouritsmond dorp, Bietouville en omliggend plase
Inwoners word versoek om voorsiening te maak vir genoegsame water. Verskoning word aangebied vir die ongerief.