To upgrade the network, the electricity supply will be interrupted on:
Date: Wednesday, 17 August 2022
Alternative date: Tuesday, 23 August 2022
Time: 09:00 to 15:00
Affected Areas: This interruption does not affect the town of Riversdale, only the 11KV farmers line outside Riversdale.
Please note that the network must be considered live at all times. Affected customers will receive a notice by hand.
We apologise for the inconvenience.
KENNISGEWING VAN BEPLANDE ONDERBREKING VAN DIE ELEKTRISITEITSTOEVOER: WINDHOEK 11KV PLAASLYN, RIVERSDAL – 17 AUGUSTUS 2022
Om die netwerk op te gradeer, sal die elektrisiteitstoevoer onderbreek word op:
Datum: Woensdag, 17 Augustus 2022
Alternatiewe datum: Dinsdag, 23 Augustus 2022
Tyd: 09:00 tot 15:00
Geaffekteerde areas: Hierdie onderbreking affekteer nie die dorpsgedeelte van Riversdal nie, slegs die 11KV plaaslyn buite Riversdal.
Neem asseblief kennis dat die netwerk te alle tye as lewendig beskou moet word. Geaffekteerde kliënte sal ‘n kennisgewing per hand ontvang.
Verskoning word aangebied vir die ongerief.