To do essential maintenance, the electricity supply will be interrupted on:
Date: Wednesday, 15 June 2022
Alternative date: Friday, 17 June 2022
Time: 08h00 to 16h00
Affected Areas: Municipal offices, Harbour area , Skulpiesbaai , Bosbokduin , Golf park
Affected Streets: Paling, Bosbok, Waterkant, Sterretjie, Albetros, Wege
Please note that the network must be considered live at all times Affected customers will receive a notice by hand. We apologise for the inconvenience.
KENNISGEWING VAN BEPLANDE ONDERBREKING VAN ELEKTRISITEITSTOEVOER: DELE VAN STILBAAI – 15 JUNIE 2022
Om noodsaaklike instandhoudingswerk te doen, sal die elektrisiteitstoevoer onderbreek word op:
Datum: Woensdag, 15 Junie 2022
Alternatiewe datum: Vrydag, 17 Junie 2022
Tyd: 08h00 tot 16h00
Geaffekteerde area: Munisipale kantore, Hawe gebied, Skulpiesbaai , Bosbokduin , Golf park
Geaffekteerde Strate: Paling, Bosbok, Waterkant, Sterretjie, Albetros, Wege
Neem asseblief kennis dat die netwerk te alle tye as lewendig beskou moet word. Geaffekteerde kliënte sal ‘n kennisgewing per hand ontvang. Verskoning word aangebied vir die ongerief.