To upgrade the network, the electricity supply will be interrupted on:
Date: Thursday, 08 September 2022
Alternative date: Friday, 09 September 2022
Time: 09:00 to 16:00
Affected Areas: Erica Crescent and Riet Close, Melkhoutfontein
Please note that the network must be considered live at all times. Affected customers will receive a notice by hand.
We apologise for the inconvenience.
KENNISGEWING VAN BEPLANDE ONDERBREKING VAN DIE ELEKTRISITEITSTOEVOER: DELE VAN MELKHOUTFONTEIN – 08 SEPTEMBER 2022
Om die netwerk op te gradeer, sal die elektrisiteitstoevoer onderbreek word op:
Datum: Donderdag, 08 September 2022
Alternatiewe datum: Vrydag, 08 September 2022
Tyd: 09:00 tot 16:00
Geaffekteerde areas: Erica Crescent en Riet Close, Melkhoutfontein
Neem asseblief kennis dat die netwerk te alle tye as lewendig beskou moet word. Geaffekteerde kliënte sal ‘n kennisgewing per hand ontvang.
Verskoning word aangebied vir die ongerief.