To upgrade the network, the electricity supply will be interrupted on:
Date: Thursday, 20 October 2022
Alternative date: Friday, 21 October 2022
Time: 09:00 to 13:00
Affected Areas: Parts of Heidelberg town (Ward 9)
Please note that the network must be considered live at all times. Affected customers will receive a notice by hand. Please contact our office at 028 713 7990 if more information is needed.
We apologise for the inconvenience.
KENNISGEWING VAN BEPLANDE ONDERBREKING VAN DIE ELEKTRISITEITSTOEVOER: DELE VAN HEIDELBERG DORP (WYK 9) – 20 OKTOBER 2022
Om die netwerk op te gradeer, sal die elektrisiteitstoevoer onderbreek word op:
Datum: Donderdag, 20 Oktober 2022
Alternatiewe datum: Vrydag, 21 Oktober 2022
Tyd: 09:00 tot 13:00
Geaffekteerde areas: Dele van Heidelberg dorp (Wyk 9)
Neem asseblief kennis dat die netwerk te alle tye as lewendig beskou moet word. Geaffekteerde kliënte sal ‘n kennisgewing per hand ontvang. Kontak ons kantoor by 028 713 7990 indien meer inligting benodig word.
Verskoning word aangebied vir die ongerief.