To upgrade the network, the electricity supply will be interrupted on:
Date: Tuesday, 21 June 2022 & Wednesday, 22 June 2022
Alternative date: Thursday, 23 June 2022
Time: 08h00 to 16h30
Affected Areas: Parts of Mark Street, Van Riebeek Street, Fourie Street, Uys Street and Penz Street, Heidelberg.
Please note that the network must be considered live at all times. Affected customers will receive a notice by hand.
Contact our office at 028 713 8019 if further information or clarity is needed. We apologise for the inconvenience.
KENNISGEWING VAN BEPLANDE ONDERBREKING VAN ELEKTRISITEITSTOEVOER: DELE VAN HEIDELBERG – 21 & 22 JUNIE 2022
Om die netwerk op te gradeer, sal die elektrisiteitstoevoer onderbreek word op:
Datum: Dinsdag, 21 Junie 2022 & Woensdag, 22 Junie 2022
Alternatiewe datum: Donderdag, 23 Junie 2022
Tyd: 08h00 tot 16h30
Geaffekteerde areas: Dele van Markstraat, Van Riebeekstraat, Fouriestraat, Uysstraat en Penzstraat, Heidelberg.
Neem asseblief kennis dat die netwerk te alle tye as lewendig beskou moet word. Geaffekteerde kliënte sal ‘n kennisgewing per hand ontvang.
Skakel ons kantoor by 028 713 8019 indien u enige navrae in die verband het. Verskoning word aangebied vir die ongerief.