To upgrade the network, the electricity supply will be interrupted on:
Date: Tuesday, 12 July 2022
Alternative date: Wednesday, 13 July 2022
Time: 08:00 to 16:00
Affected Areas: Parts of Fourie Street and Reitz Street, Heidelberg.
Please note that the network must be considered live at all times. Affected customers will receive a notice by hand.
Contact our office at 028 713 8019 if further information or clarity is needed. We apologise for the inconvenience.
KENNISGEWING VAN BEPLANDE ONDERBREKING VAN DIE ELEKTRISITEITSTOEVOER: DELE VAN HEIDELBERG – 12 JULIE 2022
Om die netwerk op te gradeer, sal die elektrisiteitstoevoer onderbreek word op:
Datum: Dinsdag, 12 Julie 2022
Alternatiewe datum: Woensdag, 13 Julie 2022
Tyd: 08:00 tot 16:00
Geaffekteerde areas: Dele van Fouriestraat en Reitzstraat, Heidelberg.
Neem asseblief kennis dat die netwerk te alle tye as lewendig beskou moet word. Geaffekteerde kliënte sal ‘n kennisgewing per hand ontvang.
Skakel ons kantoor by 028 713 8019 indien u enige navrae in die verband het. Verskoning word aangebied vir die ongerief.