08 JUNE 2021
TO WHOM IT MAY CONCERN
Please take note that our venues are changing for the following visiting points due to the National Department of Health’s vaccination roll out program taking place at the Hessequa municipal halls that is affecting some of our services during the week:
- Heidelberg visiting point – new venue is the Town Hall, Church street, Heidelberg
- Albertinia visiting point – new venue is the Town Hall, Main road, Albertinia
Apology for any inconvenience this may cause
AAN WIE DIT MAG AANGAAN
Neem graag kennis dat die volgende veranderinge in plek sal wees vir die gebruik van die Hessequa munisipale sale a.g.v. die uitrol van die Nasionale Departement van Gesondheid se vaksineringsprogram wat sommige van ons dienste sal affekteer deur die week:
- Heidelberg besoek punt – nuwe saal is die Stadsaal, Kerk straat, Heidelberg
- Albertinia besoek punt-nuwe saal is die Albertinia Stadsaal, Hoofstraat, Albertinia
Jammer vir enige ongerief wat dit mag veroorsaak
Mr Gerhard Janse van Rensburg
DD: Labour Centre Operations
Department of Labour-Mossel Bay
Tel: 044- 6911140/1
Cell: 082 294 5678
Fax: 044-691 1519
Website: www.labour.gov.za