Please note that no vehicle registration services will be available at the Stilbaai office from 09 to 10 March 2023. Vehicle registration services are however available at the Riversdale, Albertinia and Heidelberg offices. We apologise for the inconvenience.
Neem asseblief kennis dat geen motor registrasiedienste beskikbaar sal wees by die Stilbaai kantoor vanaf 09 tot 10 Maart 2023. Motorregistrasiedienste is egter wel beskikbaar by die Riversdal, Albertinia en Heidelberg kantore. Verskoning word aangebied vir die ongerief.