Afrikaans Afrikaans English EnglishXhosa Xhosa
Search

MOTOR REGISTRASIES EN LISENSIËRING DIENSTE: ALBERTINIA – 07 TOT 08 OKTOBER 2021

Neem kennis dat as gevolg van ʼn personeel tekort, geen motor registrasies en lisensiëring dienste beskikbaar sal wees by die Albertinia kantoor vanaf 7 tot 8 Oktober 2021 nie. Verskoning word aangebied vir die ongerief.

Please note that due to a staff shortage, no motor vehicle registrations and licensing services will be available at the Albertinia office from 07 to 08 October 2021. We apologise for the inconvenience.

Search

Categories

Thank for your file upload