Hessequa Munisipaliteit bied weer ‘n Thusong Mobiele Uitreik Program aan te Melkhoutfontein gemeenskapsaal.
Hierdie program sal plaasvind op:
Datum : 14 April 2021
Tyd : 09h00 – 15h00
Indien u wil aansoek doen vir ‘n huweliksertifikaat of geboorte sertifikaat, behuising navrae het, gesondheid probleme ondervind, inligting oor besigheid registrasie benodig, kan hierdie hulp by die Thusong Mobiele Program verkry word.
Skakel asb vir Mnr. Raymond Heunis of Me. Elizma Moolman by (028) 7137803 Indien u enige navrae het.
BOU GEMEENSKAPPE – VERANDER LEWENS