Limited vehicle registration services will be available at the Stilbaai office on 17 December 2021, as well as during the period 03 – 17 January 2022. Only the issuing of vehicle licenses will be done. Vehicles can however be registered at the Riversdale, Albertinia and Heidelberg offices. We apologise for the inconvenience.
BEPERKTE MOTOR REGISTRASIE DIENSTE: STILBAAI
Beperkte motor registrasie dienste sal beskikbaar wees by die Stilbaai kantoor op 17 Desember 2021, asook gedurende periode 03 tot 17 Januarie 2022. Slegs die uitreik van voertuiglisensies sal gedoen word. Registrasie van voertuie kan egter wel by die Riversdal / Albertinia / Heidelberg kantore plaasvind. Verskoning word aangebied vir die ongerief.