Please note that only limited Vehicle Registration Services will be available at the Stilbaai office from 28 February 2022 to 04 March 2022. Only the issuing of vehicle licenses will be done. Registration of vehicles is however available at the Riversdale, Albertinia and Heidelberg offices. We apologise for the inconvenience.
BEPERKTE MOTORREGISTRASIEDIENSTE:
28 FEBRUARIE 2022 TOT 04 MAART 2022: STILBAAI
Neem asb kennis dat slegs beperkte Motorregistrasiedienste beskikbaar sal wees by die Stilbaai kantoor gedurende periode 28 Februarie 2022 tot 4 Maart 2022. Slegs die uitreik van voertuiglisensies sal gedoen word. Registrasie van voertuie kan wel by die Riversdal, Albertinia en Heidelberg kantore plaasvind. Verskoning word aangebied vir die ongerief.