Please note that limited vehicle registration services will be available at the Albertinia office from 22 – 30 November 2021. Only vehicle licenses will be issued. Registration of vehicles can take place at the Riversdal / Stilbaai / Heidelberg offices. We apologise for the inconvenience.
BEPERKTE MOTOR REGISTRASIE DIENSTE: 22 – 30 NOVEMBER 2021: ALBERTINIA/GOURITSMOND
Neem asb kennis dat beperkte Motor registrasie dienste sal beskikbaar wees by die Albertinia kantoor vanaf 22 tot 30 November 2021. Slegs uitreik van voertuiglisensies sal gedoen word. Registrasie van voertuie kan wel by die Riversdal / Stilbaai / Heidelberg kantore plaasvind. Verskoning word aangebied vir die ongerief.