Vind hiermee aangeheg ‘n advertensie waarin inligting voorsien word ten opsigte van beurs geleenthede, vir voltydse studies, wat deur LGSETA befonds word.
Sien aangeheg inligting aangaande die beurs geleentheid.
Beurs advertensie.
Kwalifikasies van toepassing op die geleentheid.
Die aanlyn riglyne wat gevolg moet word om aansoek te doen (Neem asseblief kennis dat alle aansoek aanlyn op die LGSETA webtuiste gedoen moet word.)
SLUITINGSDATUM: 01 NOVEMBER 2022
Please find attached an advertisement for LGSETA funded bursary opportunities.
Please see information attached regarding this opportunity for full-time studies.
Bursary Advertisement
List of qualifications applicable to this opportunity.
User Manual indicating steps to follow for application. (Please take note that all applications must be completed online on the LGSETA website).
CLOSING DATE: 01 NOVEMBER 2022