Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Entrepreneurs Academy

KENNISGEWING VAN BEPLANDE ONDERBREKING VAN ELEKTRISITEITSTOEVOER IN DELE VAN HEIDELBERG: 03 JUNIE 2021

Om noodsaaklike opgradering van die elektrisiteitsnetwerk te doen, sal die elektrisiteitstoevoer onderbreek word op:

DATUM: Donderdag, 03 Junie 2021

TYD: 08h30 – 18h00

GEAFFEKTEERDE AREAS: Rolbalbaan, Gholfbaan, Robbie du Preez se plaas, Doringboomplaas en Witpadplaas

WAARSKUWING: Alle elektriese installasies moet as lewendig beskou word, aangesien die krag vroeër aangeskakel mag word.

Hessequa Munisipaliteit bied verskoning aan vir die ongerief wat deur hierdie onderbrekings veroorsaak mag word. Kontak ons ​​kantoor by (028) 713 8019 indien u meer inligting benodig

UITGEREIK: Hessequa Munisipaliteit

NOTICE OF PLANNED INTERRUPTION OF ELECTRICITY SUPPLY – Heidelberg op Donderdag 03 Junie 2021

Thank for your file upload