Om die nuwe waterlyn in Buitekantstraat, Heidelberg op te koppel, sal die watertoevoer deur die Kontrakteur, Nyasha Empire onderbreek word op:
| DATUM | Maandag, 29 Junie 2026 |
| TYD | 08:00 – 17:00 |
| GEAFFEKTEERDE AREAS | Buitekantstraat en Middeltonstraat |
Neem asseblief kennis dat die program moontlik beïnvloed kan word as gevolg van weersomstandighede.
‘n Watertrok sal in die geaffekteerde area sirkuleer. Vir enige navrae kan u Mnr. Xolani Zongola by 064 543 6003 kontak. Verskoning word aangebied vir die ongerief en word u bedank vir u geduld.
To connect the new water line in Buitekant Street, Heidelberg, the water supply will be interrupted by the Contractor, Nyasha Empire, on:
| DATE | Monday, 29 June 2026 |
| TIME | 08:00 – 17:00 |
| AFFECTED AREAS | Buitekant Street and Middelton Street |
Please note that the programme might be affected due to weather conditions.
A water truck will circulate in the affected area. For any inquiries you can contact Mr. Xolani Zongola on 064 543 6003. We apologize for the inconvenience and thank you for your patience.