Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Entrepreneurs Academy

KENNISGEWING: HEROPENING VAN PREEKSTOEL KARAVAANPARK

Hessequa Munisipaliteit het die Preekstoel karavaanpark aan die Departement Publieke Werke met effek 14 Januarie 2021 beskikbaar gestel ten einde die karavaanpark vir isolasie en kwarantyn doeleindes aan te wend.   Aangesien die Departement dit nie meer benodig nie, word die Preekstoel karavaanpark weer beskikbaar gestel vir besprekings deur die publiek vanaf 12 Maart 2021. Vir navrae en besprekings kan u die Preekstoel kantoor skakel by 028 713 7849 of per e-pos kontak by preekstoel@hessequa.gov.za.

Geplaas deur Hessequa Munisipaliteit op 22 Februarie 2021

Thank for your file upload