Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Entrepreneurs Academy

INTERRUPTION OF WATER SUPPLY: STILL BAY EAST – 04 MARCH 2022

We have a pipe break on the main waterline at the Olive Grove pumping station affecting the entire Still Bay East. Our technicians are on site, but no water can be pumped to the reservoirs until repairs are done. We appeal to our residents to please use water sparingly as our reservoir levels are declining rapidly. Please do not water / irrigate gardens until repairs are done. Our technicians are site and will make every effort to restore the water supply as soon as possible. We apologise for the inconvenience and thank you for your cooperation.

 

Neem kennis van ‘n hoof waterlyn breek op die Olive Grove pompstasie wat die hele Stilbaai-Oos affekteer. Geen water kan tans na die reservoirs toe gepomp word totdat dit nie herstel is nie. Inwoners word versoek om water spaarsamig te gebruik aangesien die reservoir vlakke besig is om te daal. Geen tuine mag natgemaak of besproei word nie. Die Departement Tegniese Dienste werk aan die probleem en poog om die breek so spoedig moontlik te herstel sodat water voorsiening terug kan keer na normaal. Verskoning word aangebied vir die ongerief en u samewerking in die verband word hoog op prys gestel.

 

ISSUED: Hessequa Municipality at 10:28

Thank for your file upload