Please note that due to level 1 restriction, users cannot sit and read magazines or newspapers inside the library. Hessequa Library Service follows the COVID security measures issued by the Provincial Library Service to ensure library materials are disinfected and safe for use. We ask for your understanding for the restriction of the service.
HESSEQUA BIBLIOTEEKDIENS: BEPERKTE DIENS I.T.V. LEES VAN TYDSKRIFTE EN KOERANTE
Neem asb. kennis dat weens vlak 1 inperking, gebruikers nie tydskrifte of koerante binne die biblioteek kan sit en lees nie. Hessequa Biblioteekdiens volg die COVID veiligheidsmaatreëls wat voorgelê word deur die Provinsiale Biblioteekdiens om te verseker biblioteekmateriaal word ontsmet en is veilig vir gebruik. Ons vra begrip vir die inperking van die diens.