Overberg Water experienced problems with the electrical switchgear of the river pumps which caused reservoir levels to drop significantly. Consumers must please use water sparingly.
HEIDELBERG / SLANGRIVIER RESERVOIR VLAKKE
Overberg Water het probleme ondervind met die elektriese skakeltuig van die rivier pompe wat veroorsaak het dat die reservoir vlakke aansienlik gedaal het. Verbruikers moet asb water spaarsamig gebruik.