Afrikaans Afrikaans English EnglishXhosa Xhosa
Search

EYE TEST MACHINE IS BACK TO NORMAL

Please note that the SEU eye test machine at the Riversdale and Heidelberg Traffic Departments is back up and running. We thank the public for their patience during the downtime. With the newly installed SEU eye test machine, customers no longer need to visit the cashier points, as transactions are completed entirely at the SEU. The SEU includes its own card machine and accepts card payments only, so please ensure you bring a bank card.

OOGTOETSMASJIEN WEER IN WERKING
Neem asseblief kennis dat die SEU-oogtoetsmasjien by die Riversdale- en Heidelberg-verkeersdepartemente weer funksioneer. Ons bedank die publiek vir hul geduld gedurende die tydperk wat die masjien buite werking was. Met die nuut geïnstalleerde SEU-oogtoetsmasjien hoef kliënte die kassierpunte nie meer te besoek nie, aangesien transaksies volledig by die SEU voltooi word. Die SEU het sy eie kaartmasjien en aanvaar slegs kaartbetalings maak dus asseblief seker dat u ‘n bankkaart saambring.

Search

Categories

Thank for your file upload