Please note that due to financial year-end, our cashier points will close earlier on Thursday, 30 June 2022. Motor registration’s cashiers will close at 11h00 and the rest of our municipal cashiers will close at 12h00. We apologise for the inconvenience.
VROEË SLUITING VAN MUNISIPALE KASSIER PUNTE / MOTORREGISTRASIES A.G.V. FINANSIËLE JAAREINDE
Neem asb kennis dat as gevolg van finansiële jaarafsluiting, ons kassier punte vroeër op Donderdag, 30 Junie 2022 gaan sluit. Motorregistrasies se kassier punte sluit om 11h00 en die res van die munisipale kassier punte om 12h00. Verskoning word aangebied vir die ongerief.