Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu

DISCOLOURED TAP WATER IN HEIDELBERG – 03 NOVEMBER 2021

Hessequa Municipality is aware of the complaints from Heidelberg residents about the discolouration of their tap water. The technical personnel are currently busy with an investigation to resolve the problem. Residents are advised not to drink the water. We apologise for the inconvenience.

Hessequa Munisipaliteit is bewus van die klagtes wat ontvang word vanaf die Heidelberg inwoners rakende die kleur van die kraan water. Die tegniese personeel is tans besig om ondersoek in te stel. Inwoners word aangeraai om nie die water te drink nie. Verskoning word aangebied vir die ongerief.