Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Entrepreneurs Academy

CLOSING OF MUNICIPAL OFFICES DURING THE 2024/2025 FESTIVE SEASON

Hessequa Municipal offices will close on Tuesday, 24 December 2024 at 13h00 and reopen on Thursday, 02 January 2025 at 07h45.

Cashier Services

Municipal cashiers will close at 12h00 on Tuesday, 24 December 2024 operating only on 27, 30 and 31 December 2024 from 09h00 to 11h00 for pre-paid electricity and water sales ONLY. No municipal account payments will be received.

Prepaid WATER sales are available at the following municipal offices:

Riversdale, Heidelberg, Albertinia and Slangrivier

Prepaid ELECTRICITY sales are available at the following municipal offices:

Riversdale, Heidelberg, Albertinia and Witsand

Traffic Department

Cashiers at the Riversdale and Heidelberg Traffic Departments will close at 10h00 on Tuesday, 24 December 2024 and reopen at 08h00 on Thursday, 02 January 2025.

————————————————————————————————————————————–

PUBLIEKE KENNISGEWING

SLUITING VAN MUNISIPALE KANTORE GEDURENDE DIE 2024/2025 FEESSEISOEN

Hessequa Munisipaliteit se kantore sal op Dinsdag, 24 Desember 2024 om 13h00 sluit en weer op Donderdag, 02 Januarie 2025, om 07h45 heropen.

Munisipale Kassierpunte

Munisipale kassierpunte sal op Dinsdag, 24 Desember 2024 om 12h00 sluit.

Kassierpunte by die munisipale kantore sal op 27, 30 en 31 Desember 2024 tussen 09h00 en 11h00 oop wees SLEGS vir die verkoop van voorafbetaalde water en elektrisiteit.  Geen betalings op munisipale rekeninge sal ontvang word nie.

Voorafbetaalde WATER verkope is beskikbaar by die volgende munisipale kantore:

Riversdal, Heidelberg, Albertinia en Slangrivier

Voorafbetaalde ELEKTRISITEIT verkope is beskikbaar by die volgende munisipale kantore:

Riversdal, Heidelberg, Albertinia en Witsand

Verkeersdepartement

Die Kassiere by die Riversdal en Heidelberg Verkeersdepartement sal op Dinsdag, 24 Desember 2024 om 10h30 sluit en op Donderdag, 02 Januarie 2025 om 08h00 heropen.

Thank for your file upload