Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu

CLOSING OF MUNICIPAL OFFICES DURING THE 2023/2024 FESTIVE SEASON

Hessequa Municipal offices will close on Friday, 22 December 2023 at 13h00 and reopen on Tuesday, 02 January 2024 at 07h45.

Cashier Services

Municipal cashiers will close at 12h00 on Friday, 22 December 2023.  Cashiers at the municipal offices will be open from 09h00 to 11h00 on 27 and 29 December 2023 for pre-paid electricity and water sales ONLY. No payments of municipal accounts will be received.

Prepaid WATER sales are available at the following municipal offices:

Riversdale, Heidelberg, Albertinia, Slangrivier and Gouritsmond

Prepaid ELECTRICITY sales are available at the following municipal offices:

Riversdale, Heidelberg, Albertinia, Gouritsmond and Witsand

Traffic Department

Cashiers at the Traffic Department will close at 11h00 on Friday, 22 December 2023 and reopen on Tuesday, 02 January 2024 at 08h00.

SLUITING VAN MUNISIPALE KANTORE GEDURENDE DIE 2023/2024 FEESSEISOEN

Hessequa Munisipaliteit se kantore sal op Vrydag, 22 Desember 2023 om 13h00 sluit en weer op Dinsdag, 02 Januarie 2024, om 07h45 heropen.

Munisipale Kassierpunte

Munisipale kassierpunte sal op Vrydag, 22 Desember 2023 om 12h00 sluit.

Kassierpunte by die munisipale kantore sal op 27 en 29 Desember 2023 tussen 09h00 en 11h00 oop wees SLEGS vir die verkoop van voorafbetaalde water en elektrisiteit.  Geen betalings op munisipale rekeninge sal ontvang word nie.

Voorafbetaalde WATER verkope is beskikbaar by die volgende munisipale kantore:

Riversdal, Heidelberg, Albertinia, Slangrivier en Gouritsmond

Voorafbetaalde ELEKTRISITEIT verkope is beskikbaar by die volgende munisipale kantore:

Riversdal, Heidelberg, Albertinia, Gouritsmond en Witsand

Verkeersdepartement

Die Kassiere by die Verkeersdepartement sal op Vrydag, 22 Desember 2023 om 11h00 sluit en op Dinsdag, 02 Januarie 2024 om 08h00 heropen.

Thank for your file upload