Direct Payment Report – April 2021
ADVERT TENDER HES-CORP 12-2021 – SUPPLY AND DELIVERY OF PROTECTIVE CLOTHING AND EQUIPMENT FOR A PERIOD OF THREE (3) YEAR
TYDELIKE SLUITING VAN SLANGRIVER BIBLIOTEEK VANAF 17 – 21 MEI 2021

Neem asseblief kennis dat Slangriver Biblioteek vanaf 17 – 21 Mei 2021 weens herstelwerk gesluit sal wees. Verskoning word aangebied vir die ongerief.