OPGRADERING VAN STILBAAI WALVISUITKYKPUNT ONDERSTEUN DEUR MUNISIPALITEIT

Die opgradering van die Stilbaai Walvisuitkykpunt is die gevolg van goeie samewerking tussen privaat grondeienaars, die Stilbaai Belangeforum en die Hessequa Munisipaliteit. Die munisipaliteit het in 2017 ʼn versoek ontvang […]