VLAK 1 WATERBEPERKINGS VIR HESSEQUA
1 September 2017 geïmplementeer en word gereguleer in terme van die Water Verorderings:
1.1 Die natmaak van tuine word slegs vanaf 16h00 tot 18h00 toegelaat.
1.2 Spreiers word toegelaat, maar tuinslange mag nie sonder toesig gebruik word nie.
1.3 Afspuit van plaveisel en sementoppervlaktes word nie toegelaat nie. (Die afwas van sekere oppervlaktes in karwas dienste, slagpale en persele vir die voorbereiding van voedsel, word vrygestel van hierdie bepaling).
1.4 Voertuie, bote en karavane moet met emmers gewas word.
HET JY GEWEET? Deur gebruik te maak van ʼn emmer om voertuie te was, bespaar jy meer as 300 liter water per was.
_________________________________________________________________
STAGE 1 WATER RESTRICTIONS FOR HESSEQUA
Implemented from 1 September 2017 and will be regulated in terms of the Water & Sanitation Bylaw
1.1 Gardens may only be watered between 16h00 – 18h00.
1.2 Sprayers may be used, but water hoses may not be used without supervision.
1.3 Hosing down of paving and cement surfaces are not permitted.
1.4 Washing of vehicles/boats/caravans will be allowed by means of a bucket.
DID YOUR KNOW? Using a bucket of water to wash your car without a hosepipe, will save more than 300 liters with each wash.