1

WATER ONDERBREKING TE HEIDELBERG: 06 MEI 2021

Water onderbreking in Heidelberg a.g.v. ʼn pypbreuk in Hoogstraat. Geaffekteerde strate is Hoogstraat en Burnstraat. Herstelwerk is tans in proses en sal ongeveer 3 tot 4 ure duur. Verskoning word aangebied vir die ongerief.

UITGEREIK: Hessequa Munisipaliteit op 06 Mei 2021 om 18h40