Die Water Verordening van Hessequa Munisipaliteit dui aan dat ter voorkoming van die verkwistende gebruik van water, of ʼn water tekort, droogte of vloedwater, kan die munisipaliteit by wyse van openbare kennisgewing, die verbruik van water in die geheel of ʼn gedeelte van sy regsgebied verbied of beperk tydens bepaalde ure van die dag of vir bepaalde dae.
Vlak 1: Waterbeperkings word vanaf 1 September 2017 geimplementeer en sal streng reguleer word in terme van die Water Verordering:
1.1 Die natmaak van tuine word slegs vanaf 16h00 tot 18h00 toegelaat.
1.2 Spreiers word toegelaat, maar tuinslange mag nie sonder toesig gebruik word nie.
1.3 Afspuit van plaveisel en sementoppervlaktes word nie toegelaat nie. (Die afwas van sekere oppervlaktes in karwas dienste, slagpale en persele vir die voorbereiding van voedsel, word vrygestel van hierdie bepaling).
1.4 Voertuie, bote en karavane moet met emmers gewas word.
NOTICE: IMPLEMENTATION OF STAGE 1: WATER RESTRICTIONS IN THE HESSEQUA AREA
The Water Bylaw of Hessequa Municipality indicates that the municipality may by public notice to prevent wasteful use of water or in the event of a water shortage, drought or flood: prohibit or restrict the consumption of water in the whole or part of its area of jurisdiction in general or for –
(i) specified purposes;
(ii) during specified hours of the day or on specified days; and
(iii) in a specified manner; and
(b) determine and impose –
(i) limits on the quantity of water that may be consumed over a specified
period;
Stage 1 Water Restrtiction will be implemented from 1 September 2017 and will be regulated in terms of the Water & Sanitation Bylaw:
- Gardens may only be watered between 16h00 – 18h00.
- Sprayers may be used, but water hoses may not be used without supervision.
- Hosing down of paving and cement surfaces are not permitted.
- Washing of vehicles/boats/caravans will be allowed by means of a bucket.