1

Uitvoerende Burgermeester sit hand by in Knysna

Uitvoerende Burgermeester, Grant Riddles het hulp verleen aan Knysna deur kos/ koeldrank aan die gemeenskap te gee wat hul besittings in die vuur verwoesting verloor het.