Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Entrepreneurs Academy

UITNODIGING VIR “GRANT IN AID’ 2020/2021 BEGROTING TOEKENNINGS AANSOEKE.

Alle belanghebbende partye word hiermee uitgenooi om skriftelik aansoek te doen vir ‘n geldelike skenking aan ‘n
organisasie of liggaam buite ‘n regeringsfeer, wat nie kommersiële of sake transaksies verrig nie.

Voorgeskrewe aansoekvorms (vorm 01) is beskikbaar by alle Munisipale kantore, die kantoor van die Uitvoerende
Burgemeester en op die Hessequa Munisipaliteit webwerf (www.hessequa.gov.za). Voltooide aansoekvorms (vorm
moet voor of op 31 Augustus 2020 die kantoor van die Uitvoerende Burgemeester bereik.

Vir meer informasie sien aangehegde dokument onder vir meer inligting:

OR210489_20200710_MB

Geplaas deur Hessequa Munisipaliteit op 15 July 2020.

Thank for your file upload