Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu

SV Petersen Lesersdag

SV Petersen Lesersdag 
aangebied deur Stilbaai Leeskring in samewerking met die Hessequa Biblioteekdiens

TEMA: Afrikaans in aksie
met Nanette van Rooyen (Jeugboekskrywer) en
Gideon Lombard (Akteur)

31 MEI 2017 OM 10:00
RIVERSDAL BURGERSENTRUM 

R50 per persoon 
(ligte verversings ingesluit)

Thank for your file upload