STILLBAY SURGE DIPS
After intensive investigation, it was found that the new 11kV line has become a place for the “Kolgans” which came to roost on one of the “jumper’s” at the H-pole on the Stillbay side of the river crossing.
The “kolgans” favours the masts in the mornings and affects the jumper that causes the surge dips.
The Municipality is currently in process of arranging a shutdown with Eskom in order to modify the jumper to prevent this from happening. It is anticipated to have a three hour electricity interruption to execute the necessary works on the line.
Hessequa Municipality will keep the Stillbay community informed of the planned electricity interruption.
Please accept our apologies for any inconvenience caused.
_______________________________________________________________________
Na deeglike ondersoek, is bevind dat die nuwe 11kV lyn ‘n sitplek/broeiplek vir Kolganse geword het op een van die brugstukke by die H-paal aan die Stilbaai-kant van die rivier oorgang. Die kolganse belemmer die werking van die brugstuk in die oggendure en veroorsaak ‘n onderbreking in kragtoevoer.
Die Munisipaliteit is tans in proses om ‘n kragonderbreking in oorleg met Eskom te reël ten einde die brugstuk aan te pas om hierdie toedrag van sake te voorkom. Daar word ‘n drie uur elektrisiteit onderbreking voorsien, sodat die werke op die lyn uitgevoer kan word.
Hessequa munisipaliteit sal die Stilbaai gemeenskap op hoogte hou van die beplande kragonderbreking.
Ons vra om verskoning vir die ongerief.