KENNISGEWING
VERSPREIDINGSGEBIED STILBAAI SPAR & STILWATERS
Geliewe kennis te neem dat op WOENSDAG 9 NOVEMBER 2016 VANAF 12:00 TOT 17:00 die elektriese kragtoevoer onderbreek sal word in die area waar hierdie kennisgewing bedien word. Die onderbreking word genoodsaak as gevolg van onderhoudswerk op elektriese netwerk. Weersomstandighede mag egter die skedule van bogenoemde onderbreking beinvloed tot Donderdag 10/11/2016 vanaf 12:00 tot 17:00.
Alle installasies moet asseblief gedurende die onderbreking as lewendig beskou word.
NOTICE
CONSUMERS AFFECTED STILLBAY SPAR & STILWATERS
Please note that power supply to the area in which this notice is served, will be interrupted on
WEDNESDAY 9 NOVEMBER 2016 FROM 12:00 TO 17:00. This interruption is necessitated due to maintenance work on the network. This interruption could however be affected by adverse weather, to Thursday 10/11/2016 from 12:00 to 17:00.
Please consider all electrical installations to be live during the above mentioned interruptions.