Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Entrepreneurs Academy

Stand van damme

Stand van damme soos op 3 September 2018

Korentepoortdam = 36,1% – 9,4mm reën (week)
Duivenhoksdam = 64%
Olive Grovedam = 81%
Jongensfontein dam = 100%

VLAK 3 WATERBEPERKINGS vir RIVERSDAL

* Tuine mag slegs EEN KEER PER WEEK tussen 17h00 en 19h00 natgemaak word.
* Tuinslange mag slegs ONDER TOESIG gebruik word.
* Afspuit van verharde oppervlaktes word VERBIED.
* Was van voertuie, karavane en bote mag slegs deur middel van ‘n EMMER gedoen word.
* Indien ander bronne soos reënwater tenks of boorgate gebruik word, moet dit op ‘n sigbare wyse aangedui word.

Thank for your file upload