Riversdal Verkeerskantoor is op Saterdag, 11 Junie 2016 oop vanaf 08:00 tot 13:00 vir hernuwing van voertuig lisensies, bestuurslisensie en enige ander registrasie navrae. Onthou op u ID boek en bewys van adres saam te bring. Kontak die Verkeerskantoor by 028 713 7817 vir verdere inligting.
Riversdale Traffic Office will be open on Saturday, 11 June 2016 from 08:00 to 13:00 for renewal of vehicle licenses, driver’s license and any other registration inquiries. Remember to bring your ID book and proof of address. Please contact the Traffic Office on 028 713 7817 for more information.