Kry hulp by die
RIVERSDAL
Diens-Jamboree
Hoe is jou gesondheid?
Het jy ‘n dwelmprobleem?
Soek jy ΄n SARS nommer?
Soek jy ‘n ID-dokument?
asook vele ander dienste van Staatsdepartemente?
KOM KRY AL HIERDIE DIENSTE BY DIE:
RIVERSDAL BURGESENTRUM
Datum: 21 & 22 APRIL 2016
tyd: 09H00 – 16H00 (Dag 1)
09H00 – 15H00 (Dag 2)
Kontak persone: (028) 713 7803 EDNA BENT / Raymond Heunis
Bou gemeenskap – Verander Lewens
Laat ons ‘n verskil maak