KENNISGEWING: Publieke Deelname Geleentheid : 2021/2022 GOP & Begroting

image_pdfimage_print

Die volgende datums van publieke vergaderings word onder die publiek se aandag gebring Enige lid van die publiek is welkom om ‘n ope GOP Begrotingsvergadering by te woon by een van die onderstaande geleenthede Let asseblief daarop dat volledige COVID 19 regulasies toegepas sal word Indien u enige navrae het, kontak Mnre L De Villiers S Block by 028 7137802 gedurende werksure of per epos by louw@hessequa.gov.za.

Vir meer inligting sien aangeheg onder:

Sept 2020 – Notices

Geplaas op 29 September 2020.