Die Tele-kommunikasie na Hessequa Munisipaliteit is tans buite werking.
Die diensverskaffer gee dringend aandag om die situasie so spoedig moontlik te herstel. n Tegnikus word uitgestuur na Hessequa Munisipaliteit
Ingeval van n noodsituasie kan u die volgende nommers skakel:
- Vir siviele nood probleme
- Harold Basson (DTD) – 0828964324
- Johnny Absalom – 0829432912 (Albertinia)
- Pieter Floors – 0787992490 (Gouritsmond)
- Louis Labuschagne – 0720364069 (Sbaai/ Jongensftn/ Mhftn)
- Etienne Thuizen – 0617044191 (Hberg/ Slangrivier/ Witsand)
- Christopher September – 0848361108 (Witsand)
- Glenville Cupido – 0787204951 (Riversdal)
- Vir elektrisiteits nood problem
- Justin Lesch – 0724436652
- Vir brand en verkeer nood probleem
- 028 7132222
Jammer vir die ongerief en dankie vir u geduld. HM