Preekstoel Dagkamp

image_pdfimage_print

Preekstoel Dagkamp te Stilbaai het ‘n nuwe inligtingsbord op 18 Desember 2015 ontvang.

Besoekers word versoek om die inligting noukeurig na te gaan en reel te gehoorsaam.

Photo0283 Photo0284 Photo0285