KENNISGEWING
(VERSPREIDINGSGEBIED STILBAAI & MELKHOUTFONTEIN)
Geliewe kennis te neem dat op DINSDAG 23 AUGUSTUS 2016 VANAF 08:30 TOT 15:30 die elektriese kragtoevoer onderbreek sal word in die Stilbaai en Melkhoutfontein area. Die onderbreking word genoodsaak as gevolg van onderhoudswerk op elektriesenetwerk.
Alle installasies moet asseblief gedurende die onderbreking as lewendig beskou word.
NOTICE
Please note that power supply to the Stilbaai / Melkhoutfontein area will be interrupted on
TUESDAY 23 AUGUST 2016 FROM 08:30 TO 15:30. This interruption is necessitated due to maintenance work on the network.
Please consider all electrical installations to be live during the above mentioned interruptions.