N2 Albertinia en R305 Stilbaai gesluit vir verkeer

image_pdfimage_print

R305 Stilbaaipad en N2 vanaf die R305 na Albertinia is gesluit vir verkeer as gevolg van die oorweldigende rook.

N2 in the direction of Albertinia and the R305 Stilbaai turnoff has been closed due to the overwhelming smoke caused by the vegetation fire.