Melkhoutfontein Biblioteek herinner lede daaraan dat die biblioteek Maandag, 1 Februarie 2016 gesluit sal wees. ‘n Voorraadopname, wat nie gedurende bedryfsure moontlik is nie, sal plaasvind. Melkhoutfontein Biblioteek se bedryfsure sal Dinsdag, 2 Februarie 2016 na normaal terugkeer.