KENNISGEWING Elektrisiteitstoevoer

image_pdfimage_print

KENNISGEWING

Elektrisiteitstoevoer sal onderbreek word op Dinsdag, 28 November 2017 vanaf 10:00 – 15:00 weens noodsaaklike instandhoudingswerk. Slegs verbruikers in die gedeeltes: NOVO, WINDHOEK EN ASSEGAAIBOS sal geraak word. 

Alle elektriese installasies moet as lewendig beskou word, aangesien die krag vroeer aangeskakel mag word.