Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu

Gouritsmond Biblioteek het ander tydgleuf op 7 Junie 2017

Gouritsmond Biblioteek sal  Woensdag, 7 Junie 2017 om 17h30 (halfses) sluit weens die kragonderbreking.  Indien die kragonderbreking voor 17h30 herstel word, sal die biblioteek om 18h00 (sesuur) sluit.

 

Thank for your file upload