ESKOM NOTICE OF INTERRUPTION OF ELECTRICITY SUPPLY: 26 AUGUST 2021

image_pdfimage_print

AFFECTED AREAS: Albertinia town, Gouritsmond town, as well as surrounding areas

DATE: Thursday, 26 August 2021 (Alternative date: 01 September 2021)

TIME: 07:45 – 16:00

Eskom technicians will carry out maintenance work on the Distribution network in the area. Eskom apologizes for any inconvenience caused and will endeavor to restore the supply as soon as possible. Customers are warned to treat all electrical installations as live for the full duration of the interruption.

ENQUIRIES: 08600 37566

ESKOM NOTICE of Power Outage Hessequa Municipality (Gouritsmond, Albertinina, surrounding) – 26 August 2021

ESKOM KENNISGEWING VAN ONDERBREKING VAN ELEKTRISITEITSTOEVOER

GEAFFEKTEER AREAS: Albertinia dorp, Gouritsmond dorp en omliggende gebiede

 DATUM: Donderdag, 26 Augustus 2021 (Alternatiewe datum: 01 September 2021)

TYD: 07:45 – 16:00

Eskom tegnici sal noodsaaklike werk op die Distribusie netwerk uitvoer wat die elektrisiteit na u perseel sal onderbreek. Eskom vra om verskoning vir die ongerief en sal strewe om die toevoer so gou as moontlik te herstel. Klante word gewaarsku om tydens die volle duur van die onderbreking alle elektriese toerusting as lewendig te beskou.

NAVRAE: 08600 37566