Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu

Eskom kragonderbreking

Eskom ondervind tans probleme op een van hul kraglyne in die Riversdal omgewing. Slegs Riversdal word geaffekteer. Sodra meer inligting beskikbaar is, sal dit bekend gemaak word. 

VERVOLG:

Bevestiging is ontvang dat die kragonderbreking probleem opgespoor is en geniet die nodig aandag.

Thank for your file upload